Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kallus
kallus [boodskap #138424] Tue, 16 November 2021 08:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kallus
Afbreking: kal•lus


Selfstandige naamwoord: kallus
Meervoud: kallusse
Verkleinwoord: kallussie
Meervoud van verkleining: kallussies

Betekenis:
• Harde verdikking van die vel as gevolg van herhaalde wrywing of druk.

Gebruik:
• 'n Kallus kan ontstaan as jou skoene jou skuur of as jy harde werk sonder beskermende handskoene doen.

Sinoniem:
• eelt
• verdikking
• verharding

Vertaling:
Engels: callus
Nederlands: eelt

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: roeier
Volgende onderwerp: woonstelblok
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 15:52:29 UTC 2025