Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kristalhelder
kristalhelder [boodskap #138421] Mon, 15 November 2021 14:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kristalhelder
Afbreking: kri•stal•hel•der
Samestelling: kristal + helder


Byvoeglike naamwoord: kristalhelder
Attributief: kristalheldere

Betekenis:
• Intensiewe vorm van helder: besonder helder en duidelik; so helder soos kristal.

Gebruik:
• Sy glans is soos dié van die kosbaarste edelsteen, soos 'n kristalhelder opaal. [Openbaring 21:11]

Sinoniem:
• deurskynend
• glashelder
• klokhelder
• kristalagtig

Vertaling:
Engels: crystal clear
Nederlands: kristalhelder

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: helm
Volgende onderwerp: opaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 15:41:19 UTC 2025