gedwee [boodskap #138419] |
Sun, 14 November 2021 18:07 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gedwee
Afbreking: ge•dwee
Byvoeglike naamwoord: gedwee
Vergrotende trap: gedweër
Oortreffende trap: gedweeste
Attributief: gedweë
Betekenis:
• Wat gehoorsaam is of passief meegaan.
Gebruik:
• Hy het sy lot gedwee aanvaar.
• Sy is so gedwee soos 'n lammetjie.
Sinoniem:
• berustend
• gedienstig
• geduldig
• gehoorsaam
• gelate
• mak
• meegaande
• nederig
• onderdanig
• onderworpe
• ootmoedig
• slaafs
• verdraagsaam
Antoniem:
• balhorig
Afgelei:
• gedweeheid
Vertaling:
Engels: submissive, humble, docile, meek
Nederlands: gedwee
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|