insiggewend [boodskap #138416] |
Sun, 14 November 2021 16:33 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
insiggewend
Afbreking: in•sig•ge•wend
Samestelling: insig + gewend
Byvoeglike naamwoord: insiggewend
Vergrotende trap: insiggewender
Oortreffende trap: insiggewendste
Attributief: insiggewende
Partitief: insiggewends
Betekenis:
• Wat nuwe begrip en insig bring; dinge duideliker en meer verstaanbaar maak.
Gebruik:
• Hierdie berig is besonder insiggewend.
• Sy het baie insiggewend oor die onderwerp gepraat.
Sinoniem:
• informatief
• ophelderend
• veelseggend
• verhelderend
• verklarend
Antoniem:
• onduidelik
Afgelei:
• insiggewendheid
Vertaling:
Engels: insighful
Nederlands: inzichtgevend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|