normaliseer [boodskap #138414] |
Sun, 14 November 2021 15:32 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
normaliseer
Afbreking: nor•ma•li•seer
Werkwoord: normaliseer
Verlede tyd: het genormaliseer
Betekenis:
• Om iets tot normaal (of die norm) terug te bring.
Gebruik:
• Die diplomate probeer om betrekkinge tussen die twee lande te normaliseer.
Sinoniem:
• normeer
• standaardiseer
Verwant:
• normalisasie
• normalisering
Vertaling:
Engels: to normalize, make normal
Nederlands: normaliseren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|