Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » koploos
koploos [boodskap #138412] Sun, 14 November 2021 10:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
koploos
Afbreking: kop•loos
Samestelling: kop + -loos


Byvoeglike naamwoord: koploos
Attributief: koplose

Betekenis:
• Sonder 'n kop, of figuurlik, sonder 'n leier/hoof.

Gebruik:
• Hy hardloop soos 'n koplose hoender rond.

Sinoniem:
• afkop
• onthoof
• leierloos

Afgelei:
• koploosheid

Vertaling:
Engels: headless
Nederlands: koploos, zonder hoofd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: knuppel
Volgende onderwerp: ploftoestel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 16:04:07 UTC 2025