Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voorbarig
voorbarig [boodskap #138410] Sun, 14 November 2021 10:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
voorbarig
Afbreking: voor•ba•rig


Byvoeglike naamwoord: voorbarig
Vergrotende trap: voorbariger
Oortreffende trap: voorbarigste
Attributief: voorbarige
Partitief: voorbarigs

Betekenis:
• Wat opdringerig en voor op die wa is.
• Te haastig; voor die bedoelde tyd.

Gebruik:
• Die voorbarige seun het voor my in die ry ingedruk.
• Die besluit was voorbarig en het hulle duur te staan gekom.

Sinoniem:
• aanmatigend
• astrant
• bekkig
• onbedagsaam
• onbeskof
• onbesonne
• opdringerig
• oneerbiedig
• onnadenkende
• onverstandig
• parmantig
• vermetel
• verwaand
• voortvarend
• voorwaarts
• vrypostig

Antoniem:
• beskeie
• teruggetrokke

Afgelei:
• voorbarigheid

Vertaling:
Engels: presumptuous, arrogant; hasty, rash, premature
Nederlands: voorbarig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onvoorbereid
Volgende onderwerp: knuppel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 15:47:50 UTC 2025