Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onvoorbereid
onvoorbereid [boodskap #138409] Sun, 14 November 2021 09:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
onvoorbereid
Afbreking: on•voor•be•reid
Samestelling: on- + voorbereid


Byvoeglike naamwoord: onvoorbereid
Attributief: onvoorbereide

Betekenis:
• Sonder om voor te berei.

Gebruik:
• Ek moes onvoorbereid 'n toespraak voor die hele klas maak.

Sinoniem:
• impromptu
• ongereed
• spontaan

Antoniem:
• paraat
• voorbereid

Afgelei:
• onvoorbereidheid

Vertaling:
Engels: unprepared
Nederlands: onvoorbereid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: holisties
Volgende onderwerp: voorbarig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 15:44:47 UTC 2025