Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » holisties
holisties [boodskap #138408] Sun, 14 November 2021 09:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
holisties
Afbreking: ho•lis•ties


Byvoeglike naamwoord: holisties
Vergrotende trap: holistieser
Oortreffende trap: holistiesste
Attributief: holistiese

Betekenis:
• As 'n geheel beskou.

Gebruik:
• 'n Mens moet holisties na die saak kyk.

Sinoniem:
• alsydig
• samestellend

Vertaling:
Engels: holistic
Nederlands: holistisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sonderling
Volgende onderwerp: onvoorbereid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 15:23:21 UTC 2025