Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » futloos
futloos [boodskap #138402] Sat, 13 November 2021 16:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
futloos
Afbreking: fut•loos
Samestelling: fut + -loos


Byvoeglike naamwoord: futloos
Vergrotende trap: futloser
Oortreffende trap: futloosste
Attributief: futlose

Betekenis:
• Sonder fut. Met min energie, geesdrif of dryfkrag.

Gebruik:
• Die toespraak was langdradig en futloos.

Sinoniem:
• afgemat
• flou
• gedaan
• kragteloos
• lamlendig
• lamsakkig
• leweloos
• lusteloos
• papbroekerig
• papbroekig
• ruggraatloos
• slap
• slapgat
• tam
• uitgeput

Afgelei:
• futloosheid

Vertaling:
Engels: dull, spiritless
Nederlands: futloos

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: inkleurpotlood
Volgende onderwerp: saamgroei
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 16:05:00 UTC 2025