Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » inkleurpotlood
inkleurpotlood [boodskap #138401] Sat, 13 November 2021 16:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
inkleurpotlood
Afbreking: in•kleur•pot•lood
Samestelling: inkleur + potlood


Selfstandige naamwoord: inkleurpotlood
Meervoud: inkleurpotlode
Verkleinwoord: inkleurpotloodjie
Meervoud van verkleining: inkleurpotloodjies

Betekenis:
• 'n Potlood vir inkleur.

Gebruik:
• Sy kleur die hartjie met 'n rooi inkleurpotlood in.

Verwant:
• inkleurboek

Vertaling:
Engels: colored pencil
Nederlands: potlood om in te kleuren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: illustreer
Volgende onderwerp: futloos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 15:37:49 UTC 2025