watersloot [boodskap #138397] |
Sat, 13 November 2021 08:14 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
watersloot
Afbreking: wa•ter•sloot
Samestelling: water + sloot
Selfstandige naamwoord: watersloot
Meervoud: waterslote
Verkleinwoord: waterslootjie
Meervoud van verkleining: waterslootjies
Betekenis:
• 'n Voor waarin water vloei (meestal periodiek, nie standvastig).
Gebruik:
• Trompie balanseer homself op die geroeste paal oor die droë watersloot en loop vinnig oor.
Sinoniem:
• donga
• waterleiding
• watervoor
Vertaling:
Engels: water furrow
Nederlands: watersloot
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|