intuïsie [boodskap #138396] |
Sat, 13 November 2021 07:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
intuïsie
Afbreking: in•tu•ï•sie
Selfstandige naamwoord: intuïsie
Meervoud: intuïsies
Betekenis:
• 'n Onmiddelike en spontane insig, sonder nadenke of waarneming.
Gebruik:
• Intuïsie – die vermoeë om iets sonder voorkennis te weet – word soms as 'n mens se sesde sintuig beskryf.
Sinoniem:
• gevoel
• ingewing
• instink
• natuurdrif
• onderbewussyn
• voorgevoel
• voorkennis
Verwant:
• intuïtief
Vertaling:
Engels: intuition
Nederlands: intuïtie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|