Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » saghartig
saghartig [boodskap #138388] Thu, 11 November 2021 18:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
saghartig
Afbreking: sag•har•tig
Samestelling: sag + hart + -ig


Byvoeglike naamwoord: saghartig
Vergrotende trap: saghartiger
Oortreffende trap: saghartigste
Attributief: saghartige

Betekenis:
• Met 'n sagte hart (wat vir mense omgee).

Gebruik:
• Sy is altyd vriendelik en saghartig.

Sinoniem:
• goedhartig
• sagaardig
• saggeaard
• sagmoedig
• teerhartig

Vertaling:
Engels: soft-hearted, kindhearted, tenderhearted
Nederlands: zachtaardig, teerhartig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: peinsend
Volgende onderwerp: allerlei
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 15:38:00 UTC 2025