peinsend [boodskap #138387] |
Thu, 11 November 2021 18:06 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
peinsend
Afbreking: pein•send
Samestelling: peins + -end
Byvoeglike naamwoord: peinsend
Vergrotende trap: peinsender
Oortreffende trap: peinsendste
Attributief: peinsende
Partitief: peinsends
Betekenis:
• Wat oor iets peins (diep en ernstig dink).
Gebruik:
• Die man sit peinsend met sy kop op sy hand gestut.
Sinoniem:
• denkend
• mediterend
• mymerend
• nadenkend
• refleksief
Vertaling:
Engels: absorbed in thought, meditative
Nederlands: peinzend
Nota:
• Verlede deelwoord van die werkwoord peins.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|