eindeksamen [boodskap #138385] |
Thu, 11 November 2021 17:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
eindeksamen
Afbreking: eind•ek•sa•men
Samestelling: eind- + eksamen
Selfstandige naamwoord: eindeksamen
Meervoud: eindeksamens
Verkleinwoord: eindeksamentjie
Meervoud van verkleining: eindeksamentjies
Betekenis:
• Die finale eksamen aan die einde van 'n skooljaar, kursus of ander studieprogram.
Gebruik:
• Slegs 48% van die leerlinge het het eindeksamen gehaal.
Hiponiem:
• matrikulasie
Vertaling:
Engels: final examination, leaving exam
Nederlands: eindexamen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|