muurskildery [boodskap #138384] |
Thu, 11 November 2021 17:41 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
muurskildery
Afbreking: muur•skil•de•ry
Samestelling: muur + skildery
Selfstandige naamwoord: muurskildery
Meervoud: muurskilderye
Verkleinwoord: muurskilderytjie
Meervoud van verkleining: muurskilderytjies
Betekenis:
• Prent wat op 'n muur geverf is.
Gebruik:
• Vandale het die muurskildery met spuitverf beskadig.
Sinoniem:
• muurskildering
• wandskildering
• wandskildery
Vertaling:
Engels: mural
Nederlands: muurschildering
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|