| definieer [boodskap #138383] |
Do., 11 November 2021 13:30 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24175 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
definieer
Afbreking: de•fi•ni•eer
Werkwoord: definieer
Verlede tyd: het gedefinieer
Teenwoordige deelwoord: definiërend, definiërende
Verlede deelwoord: gedefinieerde
Betekenis:
• Om 'n definisie te vorm; iets noukeurig te omskryf.
Gebruik:
• Die meeste Bioloë definieer evolusie aan die hand van natuurlike seleksie.
Sinoniem:
• aandui
• aanstip
• afbaken
• bepaal
• beskryf
• spesifiseer
• stipuleer
• omlyn
• omskryf
• uiteensit
• vaslê
• vasstel
Afgelei:
• definieerbaar
• herdefinieer
Vertaling:
Engels: to define
Nederlands: definiëren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|