Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » toesnou
toesnou [boodskap #138382] Thu, 11 November 2021 13:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
toesnou
Afbreking: toe•snou
Samestelling: toe + snou


Werkwoord: snou toe, toesnou
Verlede tyd: het toegesnou

Betekenis:
• Om iets kortaf op 'n bars/bitsige toon te sê.

Gebruik:
• Dink julle die oog kan ooit vir die hand sê: "Ek het jou nie nodig nie," of dat die kop dit vir die voete kan toesnou? [1 Korintiërs 12:21]

Sinoniem:
• aanblaf
• berispe
• beskreeu
• hap
• skel
• toevoeg
• uitskel

Vertaling:
Engels: to address harshly, snap at, snarl at
Nederlands: toesnauwen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wawyd
Volgende onderwerp: definieer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 16:00:04 UTC 2025