wawyd [boodskap #138381] |
Do, 11 November 2021 11:52 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wawyd
Afbreking: wa•wyd
Samestelling: wa + wyd
Byvoeglike naamwoord: wawyd
Attributief: wawye
Betekenis:
• Intensiewe vorm van wyd: besonder wyd; so wyd dat 'n wa daardeur kan gaan.
Gebruik:
• Niemand is tuis nie maar al die deure staan wawyd oop.
Sinoniem:
• wêreldwyd
Vertaling:
Engels: wide open
Nederlands: wagenwijd
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|