wanvoorstelling [boodskap #138379] |
Wed, 10 November 2021 19:39 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wanvoorstelling
Afbreking: wan•voor•stel•ling
Samestelling: wan- + voorstelling
Selfstandige naamwoord: wanvoorstelling
Meervoud: wanvoorstellings
Betekenis:
• 'n Verkeerde voorstelling.
Gebruik:
• 'n Wanvoorstellings in jou CV kan daartoe lei dat jy ontslaan word.
Sinoniem:
• bedrog
• dekmantel
• distorsie
• drogrede
• halfwaarheid
• leuen
• misleiding
• onwaarheid
• pretensie
• propaganda
• verdraaiing
• verwringing
• waninterpretasie
Vertaling:
Engels: misrepresentation
Nederlands: onjuiste voorstelling
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|