nasorg [boodskap #138374] |
Mon, 08 November 2021 19:44 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
nasorg
Afbreking: na•sorg
Samestelling: na + sorg
Selfstandige naamwoord: nasorg
Meervoud: –
Betekenis:
• Die aandag en sorg wat mense na 'n gebeurtenis gee of ontvang (o.a. nadat iemand uit 'n tronk, hospitaal of gestig ontslaan is).
Gebruik:
• Voorsorg is altyd beter as nasorg.
Antoniem:
• voorsorg
Afgelei:
• kraamnasorg
• nasorgdiens
• nasorgsentrums
Vertaling:
Engels: aftercare
Nederlands: nazorg
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|