Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » listig
listig [boodskap #138373] Mon, 08 November 2021 16:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
listig
Afbreking: lis•tig
Samestelling: lis + -tig


Byvoeglike naamwoord: listig
Vergrotende trap: listiger
Oortreffende trap: listigste
Attributief: listige
Partitief: listigs

Betekenis:
• Om skelm (met lis) te werk te gaan; Wat in staat en bereid is om te mislei.

Gebruik:
• Teen u volk smee hulle listig 'n plan en hou onder mekaar raad teen u verborgenes. [Psalms 83:4]

Sinoniem:
• agteraf
• agterbaks
• arglistig
• bedrieglik
• deurtrap
• geslepe
• glibberig
• onderduims
• skelm
• slinks
• slu
• uitgeslape
• verraderlik

Afgelei:
• arglistig
• krygslistig
• listigheid

Vertaling:
Engels: cunning, shrewd
Nederlands: listig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: huurder
Volgende onderwerp: nasorg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 15:51:35 UTC 2025