huurder [boodskap #138372] |
Mon, 08 November 2021 13:38 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
huurder
Afbreking: huur•der
Samestelling: huur + -der
Selfstandige naamwoord: huurder
Meervoud: huurders
Verkleinwoord: huurdertjie
Meervoud van verkleining: huurdertjies
Betekenis:
• Iemand wat iets (wat nie aan hom behoort nie) teen betaling gebruik.
Gebruik:
• Indien 'n huurder die terme van sy huurkontrak verbreek, kan hy uitgesit word.
Sinoniem:
• pagter
Antoniem:
• verhuurder
Hiponiem:
• grondhuurder
• huishuurder
• kamerhuurder
• medehuurder
• onderhuurder
• telefoonhuurder
• woonstelhuurder
Vertaling:
Engels: hirer, renter, lessee; tenant
Nederlands: huurder
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|