beslommernis [boodskap #138370] |
Sun, 07 November 2021 17:55 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
beslommernis
Afbreking: be•slom•mer•nis
Selfstandige naamwoord: beslommernis
Meervoud: beslommernisse
Verkleinwoord: beslommernissie
Meervoud van verkleining: beslommernissies
Betekenis:
• Iets wat baie moeite veroorsaak en waarteen 'n mens opsien.
Gebruik:
• Met al dié papierwerk is dit 'n beslommernis om 'n vuurwapen in Suid-Afrika te besit.
Wisselvorm:
• beslommering
Sinoniem:
• kommer
• kwelling
• las
• rompslomp
• schlep
• swarigheid
Vertaling:
Engels: daily pursuit, worry, concern
Nederlands: beslommering
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|