Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gefassineerd
gefassineerd [boodskap #138369] Sun, 07 November 2021 16:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
gefassineerd
Afbreking: ge•fas•si•neerd
Samestelling: ge- + fassineer + -d


Byvoeglike naamwoord: gefassineerd
Attributief: gefassineerde

Betekenis:
• Wat sterk deur iets aangetrek/geboei word.

Gebruik:
• Die kind kyk gefassineerd na die optog.

Sinoniem:
• beïndruk
• betowerd
• geboeid
• stomgeslaan

Vertaling:
Engels: fascinated
Nederlands: gefascineerd

Nota:
• Voltooide deelwoord van die werkwoord "fasineer".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: chemoterapie
Volgende onderwerp: beslommernis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 15:50:20 UTC 2025