Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » chemoterapie
chemoterapie [boodskap #138368] Sun, 07 November 2021 16:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
chemoterapie
Afbreking: che•mo•te•ra•pie
Samestelling: chemo- + terapie


Selfstandige naamwoord: chemoterapie
Meervoud:

Betekenis:
• Die behandeling van kanker met sterk chemiese middels.

Gebruik:
• Naas chemoterapie het die kankerpasiënt ook radioterapie ontvang.

Sinoniem:
• chemobehandeling

Vertaling:
Engels: chemotherapy
Nederlands: chemotherapie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: industrieel
Volgende onderwerp: gefassineerd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 15:41:33 UTC 2025