Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vangriem
vangriem [boodskap #138366] Sun, 07 November 2021 15:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
vangriem
Afbreking: vang•riem
Samestelling: vang + riem


Selfstandige naamwoord: vangriem
Meervoud: vangrieme
Verkleinwoord: vangriempie
Meervoud van verkleining: vangriempies

Betekenis:
• 'n Lang tou/riem met 'n lus en 'n skuifknoop aan een end waarmee diere soos beeste en perde gevang word.

Gebruik:
• Die beeswagter gooi sy vangriem om die bees se nek om hom grond toe te dwing.

Sinoniem:
• gooitou
• lasso
• strop
• vangtou
• werpriem
• werptou

Vertaling:
Engels: lasso, noose, lariat
Nederlands: lasso

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gigant
Volgende onderwerp: industrieel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 15:40:33 UTC 2025