gigant [boodskap #138364] |
Sun, 07 November 2021 09:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gigant
Afbreking: gi•gant
Selfstandige naamwoord: gigant
Meervoud: gigante
Betekenis:
• 'n Reus met slangagtige bene uit die Griekse mitologie.
• (figuurlik) Iemand wat baie groot en sterk is.
Gebruik:
• Die Gigante is afstammelinge van Gaia, wat deur die bloed van haar man bevrug is nadat hulle seun hom ontman het.
• Hy is 'n gigant.
Afgelei:
• gigantisme
• giganties
Vertaling:
Engels: giant
Nederlands: gigant
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|