Betekenis:
• Die plant Amaranthus Tricolour (en verwante Amaranthus-spesies).
• Die blare van hierdie plant wat soos spinasie as groente geëet word.
Gebruik:
• Veldspinasie kan maklik van saad gekweek word, maar is nie teen ryp bestand nie.
• Veldspinasie is besonder voedsaam met hoë vlakke van proteïen, yster, kalsium en Vitamien A.