Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onbeskryflik
onbeskryflik [boodskap #138360] Sun, 07 November 2021 07:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
onbeskryflik
Afbreking: on•be•skryf•lik
Samestelling: onbeskryflik


Byvoeglike naamwoord: onbeskryflik
Vergrotende trap: onbeskryfliker
Oortreffende trap: onbeskryflikste
Attributief: onbeskryflike
Partitief: onbeskryfliks

Betekenis:
• Wat gesien of ondervind moet word, omdat dit moeilik is om in woorde te beskryf.

Gebruik:
• Die waterval is onbeskryflik mooi.
• Die plaasmoord was onbeskryflik wreed gewees.

Sinoniem:
• asemrowend
• hemels
• manjifiek
• majestueus
• onbeskryfbaar
• ontsaglik
• onuitspreeklik
• oorweldigend
• wonderbaarlik

Afgelei:
• onbeskryflikheid

Vertaling:
Engels: beyond description, indescribable
Nederlands: onbeschrijfelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mislei
Volgende onderwerp: veldspinasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 16:00:36 UTC 2025