Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mislei
mislei [boodskap #138358] Sat, 06 November 2021 17:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
mislei
Afbreking: mis•lei
Samestelling: mis + lei


Werkwoord: mislei
Verlede tyd: het mislei

Betekenis:
• Om iemand met opset onder die verkeerde indruk te bring.

Gebruik:
• Weerhou jou van leuens, moenie mense mislei nie. [Spreuke 4:24]

Sinoniem:
• bedrieg
• bedrieë
• bluf
• flous
• fop
• konkel
• kul
• pypkan
• spekskiet
• uitoorlê
• verdig
• verkul
• verneuk

Afgelei:
• misleidend
• misleier
• misleiding

Vertaling:
Engels: to deceive, mislead
Nederlands: misleiden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: huid
Volgende onderwerp: onbeskryflik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 15:32:30 UTC 2025