huid [boodskap #138357] |
Sat, 06 November 2021 14:04 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
huid
Afbreking: huid
Selfstandige naamwoord: huid
Meervoud: huide
Verkleinwoord: huidjie
Meervoud van verkleining: huidjies
Betekenis:
• Buitenste laag weefsel wat die liggaam bedek; die vel/pels van 'n mens, plant of dier.
Gebruik:
• 'n Reptiel se huid bestaan uit talle horingskubbe en 'n epidermis sonder slymkliere.
Spreekwoord:
• Met huid en haard. [Totaal en al. Heeltemal].
Hiponiem:
• middelhuid
• onderhuid
• opperhuid
Afgelei:
• dierehuid
• haarhuid
• huidaandoening
• huidafwerping
• huidarts
• huidbedekking
• huidfunksie
• huidgeraamte
• huidkanker
• huidkleur
• huidklier
• huidkors
• huidkwaal
• huidletsel
• huidmondjie
• huidontsteking
• huidopening
• huidpigment
• huidplooi
• huidpyn
• huidrooiheid
• huidsalf
• huidsenuwee
• huidsiekte
• huidskelet
• huidskilfers
• huidskleur
• huidsmeer
• huidspesialis
• huidspier
• huidtemperatuur
• huiduitslag
• huidverharding
• huidversorging
• huidvet
• huidvlek
• huidwond
• huidwurm
• kalfshuid
• leerhuid
• saadhuid
• voorhuid
Vertaling:
Engels: skin; hide
Nederlands: huid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|