huidskelet [boodskap #138356] |
Sat, 06 November 2021 13:42 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
huidskelet
Afbreking: huid•ske•let
Samestelling: huid + skelet
Selfstandige naamwoord: huidskelet
Meervoud: huidskelette
Betekenis:
• Uitwendige skelet; omhulsel wat 'n dier se liggaam ondersteun en beskerm.
Gebruik:
• Diere soos sprinkane, kakkerlakke en krappe het 'n huidskelet, terwyl mense 'n interne skelet het.
Sinoniem:
• eksoskelet
• huidgeraamte
Antoniem:
• endoskelet
Vertaling:
Engels: exoskeleton
Nederlands: exoskelet
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|