Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » diensbaar
diensbaar [boodskap #138354] Sat, 06 November 2021 09:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
diensbaar
Afbreking: diens•baar
Samestelling: diens + -baar


Byvoeglike naamwoord: diensbaar
Vergrotende trap: diensbaarder
Oortreffende trap: diensbaarste
Attributief: diensbare

Betekenis:
• Wat 'n goeie doel dien.

Gebruik:
• Hoewel ek vry is en van niemand afhanklik nie, het ek my aan almal diensbaar gestel om soveel mense as moontlik vir Christus te wen. [1 Korintiërs 9:19]

Sinoniem:
• behulpsaam
• bruikbaar
• doeltreffend
• gedienstig
• gewillig
• hulpvaardig
• nuttig
• weldadig

Afgelei:
• diensbaarheid

Vertaling:
Engels: subservient
Nederlands: dienstbaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: leerlingraad
Volgende onderwerp: bosberaad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 15:23:41 UTC 2025