sugwater [boodskap #138349] |
Thu, 04 November 2021 13:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sugwater
Afbreking: sug•wa•ter
Samestelling: sug + water
Selfstandige naamwoord: sugwater
Meervoud: sugwaters
Verkleinwoord: sugwatertjie
Meervoud van verkleining: sugwatertjies
Betekenis:
• Slymerige syferwater. Water wat op die oppervlak versamel en nie dreineer nie.
Gebruik:
• Geperforeerde pype word gebruik om die ongewenste sugwater op te vang en af te voer.
Antoniem:
• afloopwater
Verwant:
• sugriool
• sugvoor
Vertaling:
Engels: seepage
Nederlands: kwelwater
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|