domoor [boodskap #138347] |
Do, 04 November 2021 10:51 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
domoor
Afbreking: dom•oor
Samestelling: dom + oor
Selfstandige naamwoord: domoor
Meervoud: domore
Verkleinwoord: domoortjie
Meervoud van verkleining: domoortjies
Betekenis:
• Iemand wat nie vreeslik slim en intelligent is nie ('n sagter vorm van domkop).
Gebruik:
• Ai, maar ek is 'n domoor! Ek het al weer my sleutels vergeet.
Sinoniem:
• domkop
• dommerik
• dommie
• dwaas
• esel
• dommerik
• pampoenkop
• stommerik
• swaap
• weetniet
Vertaling:
Engels: blockhead, dummy, dunce
Nederlands: domoor
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|