ruig [boodskap #138345] |
Thu, 04 November 2021 09:44 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ruig
Afbreking: ruig
Byvoeglike naamwoord: ruig
Vergrotende trap: ruier
Oortreffende trap: ruigste
Attributief: ruie
Betekenis:
• Wat styf teen mekaar groei (soos plante of hare).
Gebruik:
• Die riete groei ruig teen die rivierwalle.
Sinoniem:
• bebos
• begroeid
• digbegroei
• geil
• toegegroei
• vergroei
• welig
Antoniem:
• yl
Afgelei:
• ruigharig
• ruigheid
• ruigte
Vertaling:
Engels: shrubby, bushy
Nederlands: ruig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|