stank [boodskap #138343] |
Wed, 03 November 2021 19:38 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
stank
Afbreking: stank
Selfstandige naamwoord: stank
Meervoud: stanke
Verkleinwoord: stankie
Meervoud van verkleining: stankies
Betekenis:
• 'n Slegte reuk; onaangename geur.
Gebruik:
• Die riool loop vrylik in die rivier in en die stank is onhoudbaar.
Spreekwoord:
• Kry stank vir dank. [Ondank in plaas van dank ontvang vir iets goeds wat 'n mens gedoen het.]
Afgelei:
• ontstank
• stankafsluiter
• stankweermiddel
Vertaling:
Engels: stench, stink, smell
Nederlands: stank
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|