Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oplei
oplei [boodskap #138341] Wed, 03 November 2021 16:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
oplei
Afbreking: op•lei
Samestelling: op + lei


Werkwoord: lei op, oplei
Verlede tyd: het opgelei

Betekenis:
• Om inligting en vaardighede oor te dra; bekwaam maak.
• Om iets boontoe te lei.

Gebruik:
• Die soldaat is opgelei in taktiese oorlogvoering.
• Die druiwestokke moet teen die prieel opgelei word.

Sinoniem:
• afrig
• brei
• indoktrineer
• inlig
• inskerp
• kweek
• leer
• onderrig
• ontwikkel
• opvoed
• skool
• verduidelik
• oefen
• voorlig

Afgelei:
• opleiding
• opleier

Vertaling:
Engels: to coach, train, educate, teach; to lead up
Nederlands: opleiden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: delg
Volgende onderwerp: pleonasme
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 16:03:04 UTC 2025