Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » delg
delg [boodskap #138340] Wed, 03 November 2021 16:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
delg
Afbreking: delg


Werkwoord: delg
Verlede tyd: het gedelg

Betekenis:
• Om skuld finaal af te betaal.

Gebruik:
• Kontak 'n skuldberader as jy nie jou skuldlas kan delg nie.

Sinoniem:
• afbetaal
• aflos
• likwideer
• vereffen

Afgelei:
• delgbaar
• delger
• delging
• delgingsfonds

Vertaling:
Engels: to pay off, amortize
Nederlands: delgen

Nota:
• "Delg" is ook 'n deelwoord van die werkwoord "uitdelg" (uitgedelg, delg uit).

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: moker
Volgende onderwerp: oplei
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 16:02:04 UTC 2025