Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » renoveer
renoveer [boodskap #138338] Wed, 03 November 2021 12:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
renoveer
Afbreking: re•no•veer


Werkwoord: renoveer
Verlede tyd: het gerenoveer

Betekenis:
• Om alles wat fout is reg te maak; te versien; in orde bring.

Gebruik:
• Dit is winsgewend om ou huise te koop, te renoveer en weer te verkoop.

Sinoniem:
• hernu
• herstel
• opdoen
• opknap
• regmaak
• restoureer
• verbeter
• vernuwe
• versien

Verwant:
• renovasie

Vertaling:
Engels: to renovate, renew, refurbish, overhaul
Nederlands: renoveren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: visualiseer
Volgende onderwerp: moker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 16:01:43 UTC 2025