blerrie [boodskap #138336] |
Wed, 03 November 2021 06:18 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
blerrie
Afbreking: bler•rie
Byvoeglike naamwoord: blerrie
Attributief: blerrie
Betekenis:
• Kragwoord wat ter emosionele versterking gebruik word (soos om ergernis of minagting uit te druk).
Gebruik:
• Jou blerrie idioot!
• Die koek is blerrie lekker.
Wisselvorm:
• bleddie
• blêrrie
Sinoniem:
• donnerse
• verdekselse
• verdomde
Vertaling:
Engels: bloody
Nederlands: stomme
Nota:
• Wees versigtig om nie die woord in beskaafde geselskap te gebruik nie!
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|