Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sywaarts
sywaarts [boodskap #138332] Mon, 01 November 2021 19:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
sywaarts
Afbreking: sy•waarts
Samestelling: sy + -waarts


Byvoeglike naamwoord: sywaarts
Attributief: sywaartse

Betekenis:
• Ná die sykant.

Gebruik:
• 'n Helikopter kan vorentoe, agtertoe en sywaarts gestuur word.

Sinoniem:
• lateraal
• sydelings

Vertaling:
Engels: sideways
Nederlands: zijwaarts

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: weerbaar
Volgende onderwerp: onderbreek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 15:51:20 UTC 2025