Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » weerbaar
weerbaar [boodskap #138331] Mon, 01 November 2021 19:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
weerbaar
Afbreking: weer•baar
Samestelling: weer + -baar


Byvoeglike naamwoord: weerbaar
Vergrotende trap: weerbaarder
Oortreffende trap: weerbaarste
Attributief: weerbare
Partitief: weerbaars

Betekenis:
• In staat om te veg en weerstand te bied.

Gebruik:
• 'n Voortrekker is oplettend en weerbaar.

Sinoniem:
• bestand
• gehard
• paraat
• strydbaar
• taai
• verdedigbaar
• voorberei
• voorbereid

Antoniem:
• onweerbaar
• weerloos

Afgelei:
• weerbaarheid

Vertaling:
Engels: defensible
Nederlands: weerbaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gefortuneer
Volgende onderwerp: sywaarts
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 15:34:53 UTC 2025