Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gefortuneer
gefortuneer [boodskap #138330] Mon, 01 November 2021 19:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
gefortuneer
Afbreking: ge•for•tu•neer


Byvoeglike naamwoord: gefortuneer, gefortuneerd
Attributief: gefortuneerde

Betekenis:
• (ongewoon) Wat 'n fortuin het; ryk en welgesteld is.

Gebruik:
• Hoekom sal 'n jong dame in 'n ou gefortuneerde man belangstel?

Sinoniem:
• skatryk
• vermoënd
• welgesteld

Vertaling:
Engels: rich, wealthy
Nederlands: gefortuneerd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gastehuis
Volgende onderwerp: weerbaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 15:52:46 UTC 2025