Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gastehuis
gastehuis [boodskap #138329] Mon, 01 November 2021 18:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
gastehuis
Afbreking: gas•te•huis
Samestelling: gaste + huis


Selfstandige naamwoord: gastehuis
Meervoud: gastehuise
Verkleinwoord: gastehuisie
Meervoud van verkleining: gastehuisies

Betekenis:
• Plek waar gaste kan oorbly, meestal teen betaling.

Gebruik:
• 'n Gastehuis het gewoonlik nie voltydse personeel nie en aanmelding geskied slegs per afspraak.

Sinoniem:
• losieshuis

Afgelei:
• gastehuissektor

Vertaling:
Engels: guesthouse
Nederlands: gastenverblijf

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: witbroodjie
Volgende onderwerp: gefortuneer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 16:05:16 UTC 2025