Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » besonderhede
besonderhede [boodskap #138325] Sun, 31 October 2021 20:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
besonderhede
Afbreking: be•son•der•hede
Samestelling: besonder + -hede


Selfstandige naamwoord: besonderheid
Meervoud: besonderhede
Verkleinwoord: besonderheidjie
Meervoud van verkleining: besonderheidjies

Betekenis:
• Die onderdele waaruit iets opgemaak is.

Gebruik:
• Sy het haar troue tot in die fynste besonderhede beplan.

Sinoniem:
• detail
• data
• informasie
• inhoud

Afgelei:
• dokumentasiebesonderhede
• bronbesonderhede
• gesinsbesonderhede
• kontakbesonderhede
• lewensbesonderhede
• polisbesonderhede

Vertaling:
Engels: particulars
Nederlands: bijzonderheden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vergelding
Volgende onderwerp: inmekaarvleg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 15:30:54 UTC 2025