Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mopper
mopper [boodskap #138323] Sun, 31 October 2021 11:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
mopper
Afbreking: mop•per


Werkwoord: mopper
Verlede tyd: het gemopper
Teenwoordige deelwoord: moppende

Betekenis:
• Om te kla en jou ontevredenheid uit te spreek.

Gebruik:
• Sy kerm en mopper nou al die hele dag lank.

Sinoniem:
• brom
• kerm
• kla
• knor
• mompel
• mor
• pruttel

Afgelei:
• mopperaar
• mopperig

Vertaling:
Engels: to grumble
Nederlands: mopperen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rissiepit
Volgende onderwerp: vergelding
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 15:36:48 UTC 2025