beur [boodskap #138321] |
Sun, 31 October 2021 10:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
beur
Afbreking: beur
Werkwoord: beur
Verlede tyd: het gebeur
Teenwoordige deelwoord: beurende
Betekenis:
• Om met moeite/inspanning teen iets te druk of te beweeg.
Gebruik:
• Die eskimo beur teen die wind in.
Sinoniem:
• aandruk
• sukkel
• veg
• voortdruk
• teëspartel
• worstel
Afgelei:
• aanbeur
• opbeur
• voortbeur
• vooruitbeur
Vertaling:
Engels: to struggle, strive
Nederlands: beuren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|